Die sanger en liedjieskrywer Pieter Marcato het op 24 Junie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Sy”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Met sy nuwe album, Hou Aan Droom, bring die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Hendré Baard persoonlike verhale oor liefde en verlange saam met...
Die week was lank, die werk is gedoen en die dansvloer wag. Met sy nuwe enkelsnit, “Naweek Daar Buite”, nooi Jan Rhaap luisteraars om die week se...
Wanneer die musiek stil raak, wie bly om jou lied verder te sing? Vir Andriëtte lê die antwoord by die mense wat haar onvoorwaardelik liefhet. Met...