Die sanger en liedjieskrywer Rüderick Heuer het op 4 September by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Skreeu Vir Altyd”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube










