Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Tuin - Die Groot Ontbyt - Mooiste Monster
Aug 24, 2026

Tuin gesels oor “Mooiste Monster” op Die Groot Ontbyt

Die sangeres en liedjieskrywer Tuin het op 21 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar nuutste enkelsnit “Mooiste Monster”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Tuin op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik