Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Mei 28, 2026

WG Nel gesels oor “Roadtrip ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer WG Nel  het op 27 Mei  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Roadtrip”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir WG Nel op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik