Apr 30, 2025

Wynand Strydom gesels oor “Saam Staan” op Die Geel Bank

Die gewilde sanger Wynand Strydom het op 29 April by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Saam Staan”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Wynand Strydom op: