Feb 19, 2026

Arno Jordaan gesels oor ” Lig Bly Lig ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Arno Jordaan het op 17 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Lig Bly Lig”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Arno Jordaan op: