Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Aug 8, 2026

Francois se Gunsteling Chicken Cordon Bleu

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Druk die hoender plat
  2. Sit elke borsie tussen cling wrap of bakpapier.
  3. Klop dit liggies met ’n vleishamer of rolling pin tot so 1 cm dik.
  4. Sit ’n sny ham en ’n slice cheese op elke plat hoender.
  5. Rol dit styf op en steek vas met ’n tandestokkie.
  6. Meng sout en peper in die meel.
  7. Rol eers in die meel, dan in eier, en laastens in broodkrummels vir daai crispy laag.
  8. Braai vir geur
  9. Smelt botter en olyfolie saam in ’n pan oor medium hitte.
  10. Gooi die roosmaryn en tiemie by en laat dit so ±1 minuut saggies prut.
  11. Braai die hoenderrolle tot goudbruin aan al die kante.
  12. Sit dit in ’n voorverhitte oond  op 180°C vir 20 min, tot dit gaar is en die kaas lekker gesmelt is.
  13. Haal tandestokkies uit, sny in stukke en geniet.

Notas

Gaan heerlik saam met kapokaartappels, geroosterde groente of ’n vars slaai.

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik