Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Sep 26, 2026

Leo Sonskyn Se Hoenderdye Met Bloukaassous

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Verhit die oond tot 200°C
  2. Druk die hoenderdye droog met kombuispapier
  3. Meng die olyfolie, knoffelpoeier, uiepoeier, paprika, sout en peper met die hoender
  4. Plaas die hoender op 'n bakplaat of draadrakkie
  5. Bak vir 35–45 minute totdat die vel bros is en die hoender gaar is.
  6. Meng intussen die warm sous, gesmelte botter en heuning.
  7. Wanneer die hoender gaar is, gooi die sous oor die hoender of meng dit daarin.
  8. Plaas terug in die oond vir nog 5 minute sodat die sous mooi kan set
  9. Druk die bloukaas fyn met 'n vurk
  10. Meng die mayonnaise, suurroom, suurlemoensap en knoffel by
  11. Voeg die melk bietjie vir bietjie by indien die sous te dik is.
  12. Geur met swartpeper.
  13. Verkoel vir minstens 15 minute voor opdiening

Notas

Bedien die buffelhoenderdye met:

Wortel- en selderystokkies

Skyfies of wiggies

Geroosterde aartappels

'n Vars groen slaai

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik