Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Sep 12, 2026

JohnJ Se Gunsteling Skaap Tjoppies

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Plaas die skaap tjoppies in ’n bak.
  2. Gooi genoeg suurlemoensap oor sodat die vleisies goed bedek is
  3. Sprinkel ongeveer ¾ eetlepel bruinsuiker oor elke kant van die tjoppies.
  4. Bedek die bak en laat die tjoppies vir ongeveer 1 uur in die yskas marineer.
  5. Haal die tjoppies uit die yskas en braai dit oor die kole tot dit mooi gaar is
  6. Wanneer die vleis omtrent twee draaie van klaar af is, sprinkel braai spice oor
  7. Braai verder tot gaar en bedien warm

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik