Die legendariese liedjieboer Anton Goosen het 4 Maart by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor waarmee hy alles besig is en hulle vier saam met hom sy 80ste verjaarsdag
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube











