Die sanger en liedjieskrywer Anton Myburgh het op 20 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Lorrie Man”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Die jong, vars en energieke Afrikaanse duo HKJK stel hul nuwe enkelsnit, “Sterreval”, bekend — ’n lied oor vryheid, selfontdekking en die moed om...
Die Afrikaanse sanger-liedjieskrywer WG Nel is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Van Tonder” — ’n goedvoel-kuierliedjie wat klink soos ’n...
Daar is liedjies wat net gehoor word, en dan is daar liedjies wat vasgryp aan die hart. Morné se nuwe enkelsnit, “Vertrou”, is een van daardie...