Feb 21, 2026

Anton Myburgh gesels oor “Lorrie Man ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Anton Myburgh het op 20 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Lorrie Man”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Anton Myburgh op: