‘n Maklike, romerige oondgereg wat perfek is vir besige weeksaande en gesinsmaaltye. Die kombinasie van sappige hoender, geurige roomkaas en pittige Arrabbiata-sous maak hierdie resep een van my gunstelinge.

Heerlik saam met jou gunsteling slaai Of bedien met warm, varsgebakte brood.