Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
Jul 4, 2026

Pieter Marcato Se Gunsteling Pampoentert

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Klits die eiers
  2. Voeg die room by en klits.
  3. Voeg die suiker, sout en melk by en klits goed.
  4. Klits die botter by.
  5. Klits die vanilla essence by.
  6. Sif nou die meel en bakpoeier by en klits goed.
  7. Voeg die pampoen by en meng goed.
  8.  Gooi in ‘n gesmeerde bak (spray and cook) en bak een uur by 180°C.
  9. Strooi ‘n klein bietjie kaneel oor.

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm