Gift Matjila gesels oor “Wonder” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Gift Matjila het op 5 Mei by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Wonder” Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op...

Lees meer