Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes!
Feb 27, 2026

Wouter Van De Venter gesels oor “Sommer So ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Wouter Van De Venter het op 26 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Sommer So”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Wouter van de Venter op:

Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes!