Die sanger en liedjieskrywer Wouter Van De Venter het op 26 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Sommer So”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube










