Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!
Nov 19, 2025

Francois Roux Se Airfryer Schnitzel Met Gebraaide Baba-Aartappels & Mayonnaise

Porsies:
Voorbereiding: 45 m

Instruksies

    1. Voorverhit jou airfryer na 180°C.
    2. Voorbereiding van aartappels:
      • Spoel die baba-aartappels deeglik af.
      • Sny elke aartappel in die helfte.
      • Meng dit met olyfolie en sout tot dit lekker gecoat is.
      • Plaas in die airfryer en bak vir 30 minute op 180°C. Skud dit halfpad deur die tyd om egalige bruinheid te verseker.
    3. Wanneer die aartappels so 7 minute oor het, voeg die snitchels in ‘n aparte airfryermandjie (of oond indien jy net een het)
      • Airfry vir 23 minute op 180°C totdat goudbruin en bros.
    4. Finale afronding:
      • Sit die snitchels en baba-aartappels op borde.
      • Voeg ‘n lekker klats Hellmann’s mayo by – so baie of so min as wat jy hou.

Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!