Feb 3, 2026

Thys Nortje gesels oor “Hoe Mooi ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Thys Nortje het op 2 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Hoe Mooi”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Thys Nortje op: