Feb 12, 2026

Taye gesels oor “Soos ‘n Engel” op Die Groot Ontbyt

Die sangeres Taye het op 11 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar nuutste enkelsnit “Soos ‘n Engel”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Taye op: