Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
Mar 7, 2025

Ampie gesels oor “Rooftog” op Die Groot Ontbyt

Die gewilde sanger en liedjieskrywer Ampie het op 6 Maart by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Rooftog”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Ampie op:

Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm