Jun 25, 2025

Anton Myburgh gesels oor ” Wat Verby Is, Is Verby” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Anton Myburgh het op 25 Junie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Wat Verby Is, Is Verby”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Anton Myburgh op: