As jy op soek is na ’n ete wat die hele gesin om die tafel gaan laat glimlag, dan is soet en suur hoender die antwoord! Met bros hoenderstukkies wat in ’n heerlike tuisgemaakte sous gedoop word, kry jy die perfekte balans tussen lekker soet en net genoeg suur. Gooi ’n paar kleurryke soetrissies en pynappelstukkies by en jy het sommer ’n feestelike bord wat almal gaan laat vra vir ’n tweede porsie. Dis vinnig, eenvoudig en ideaal vir ’n Vrydagaand of wanneer jy net lus is vir iets lekker
Van Amerika Tot Die Afrikaanse Musiekbedryf: Die Reis Van Brandon Miles
In ’n wêreld waar talent (alleen), nie meer genoeg is nie, is daar soms ’n jong kunstenaar wat na vore tree……. ‘n Kunstenaar wie se storie...










