Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes!
Jun 26, 2025

Henru, Schwabie en Tino gesels oor “Bok Trui” op Die Groot Ontbyt

Die sangers Henru, Schwabie en Tino het op 26 Junie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit, “Bok Trui”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Tino op:

Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes!