Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Sep 19, 2026

Jason Se Peri- Peri Hoender Pasta

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1.  Pre-heat oond na 190 grade Celcius
  2. Sny ui en soetrissie in klein stukkies
  3. Sny hoender borsies in kleiner blokkies
  4. Gooi jou pasta in n plat glas bak sodat dit die hele bodem bedek
  5. Gooi nou jou hoender, uie, soetrissies en geblikte tamaties by
  6. Laastens gooi die peri peri hoender spice en peri peri sous by, maak die lee geblikte tamatie blik 3 kwart vol water, en gooi dit ook by
  7. Bedek die bookant van die bak met foelie en gooi dit in die oond vir 50 - 60 min.

Notas

In die tyd wat jy wag, kan jy 5 keer MK dae luister, 5 keer Val luister EN 5 keer Optel luister, dit is bewys dat dit die hoender beter laat proe as jy dit doen

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik