Des 2, 2025

Pieter Pruis gesels oor ” Dis Net Jy” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Pieter Pruis het op 28 November by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Dis Net Jy”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Pieter Pruis op: