Aug 21, 2025

Rudi Kleingeld gesels oor “Sweef Vir Jou” by Die Groot Ontbyt

Die gewilde sanger en liedjieskrywer Rudi Kleingeld het op 20 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Sweef Vir Jou.”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube:

Volg vir Rudi Kleingeld op: