Henru, Schwabie en Tino gesels oor “Bok Trui” op Die Groot Ontbyt

Die sangers Henru, Schwabie en Tino het op 26 Junie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit, “Bok Trui” Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op...

Lees meer