Hendré Baard gesels oor “Het Jou Nodig” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Hendré Baard het op 15 Mei by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Het Jou Nodig” Kyk nou die volledige onderhoud en...

Lees meer