Ampie gesels oor “Rooftog” op Die Groot Ontbyt

Die gewilde sanger en liedjieskrywer Ampie het op 6 Maart by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Rooftog” Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo...

Lees meer