Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Jul 18, 2026

Henro Se Nachos

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Airfry die hoenderfilette tot gaar.
  2. Sny die hoender in kleiner stukkies.
  3. Pak die hoender onder in ’n oondbak of opdienbak.
  4. Smeer ’n laag suurroom eweredig bo-oor die hoender.
  5. Voeg die boeriemix, salsa of sous bo-op en versprei dit eweredig.
  6. Pak ’n laag Doritos of chips bo-op alles.
  7. Rasper kaas oor die laag chips.
  8. Herhaal die lae vir ’n tweede laag.
  9. Verhit indien nodig tot die kaas gesmelt is, of bedien soos verkies.

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik