Die groep Adam het op 10 April by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit “Chané”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube
Daar is liedjies wat jou laat glimlag, en dan is daar liedjies wat met ’n ligte aanslag ’n baie dieper boodskap in jou hart kom los. Die jong...
Afrikaanse sangeres Annelie is terug met ’n vars, speelse en onweerstaanbare nuwe enkelsnit, “Gevaar” — ’n lekker saamsing-sokkie liedjie wat beloof...
John Rock Prophet se nuwe enkelsnit, “Charlene”, is ’n bittersoet eerbetoon aan ’n geliefde vriendin, die herinneringe wat ná verlies voortleef en...