Ampie & Tuin het op 21 Oktober by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit “Konfetti Sonder Kleur”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Dian Roux keer terug met ’n aangrypende nuwe enkelsnit, “Groet” — ’n eerlike, filmiese afskeidslied oor die pynlike oomblik wanneer liefde alleen...
’n Persoonlike liefdeslied, ’n aansteeklike sokkie-ritme en daardie onmiskenbare Nicholis Louw-energie kom saam in ’n goedvoel-liedjie wat gemaak is...
Met humor, rou eerlikheid en ’n paar onverwagse liefdesverklarings wys Ampie dat liefde nie altyd met mooi clichés beskryf hoef te word om eg te...