Onlangse Plaasings

Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
Okt 13, 2025

DJ Elster gesels oor ” Cloetesville (Remix)” op Die Groot Ontbyt

DJ Elster het  op 13 Oktober by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste remix van Spoegwolf se liedjie “Cloetesville”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

 

Volg vir Dj Elster op:

Onlangse Plaasings

Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm