Okt 4, 2025

Gift Matjila gesels oor ” Piekniek In Die Tuin” op Die Groot Ontbyt

Die sanger Gift Matjila het  op 3 Oktober by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Piekniek In Die Tuin”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Gift Matjila op: