Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm

KleinGroenBlohm

Gebeur oor

KOOP KAARTJIES

 Theatre of Marcellus Emperors Palace

 64 Jones Rd,Kempton Park

Vrydag 20:00

31 Okt 2025

Klein Groen Blohm Eenmalige vertoning met Jan Blohm, Herman Kleinhans & Gian Groen

Maak jou reg vir ‘n onvergeetlike musiekaand wanneer drie van Suid-Afrika se top manlike kunstenaars, Jan Blohm, Herman Kleinhans en Gian Groen, saam die verhoog betree vir Klein Groen Blohm ‘n unieke vertoning se naam wat hul vriendskap en musiek simboliseer.

Hierdie eenmalige geleentheid vind plaas op Vrydag, 31 Oktober 2025 om 20:00 by die ikoniese Theatre of Marcellus, Emperors Palace.

Waarom moet jy dit nie misloop nie?

Dis die eerste (en moontlik enigste) keer dat hierdie drie buitengewone kunstenaars hul groot treffers, stories en vars samewerkings saam op een verhoog aanbied.

Jy gaan hulle soos nog nooit vantevore hoor nie met verrassings en spesiale momente wat eksklusief vir hierdie aand beplan is.

Kaartjies is beperk. Maak seker jy is deel van hierdie besondere Afrikaanse musiekbelewenis wat beslis nog lank oor gepraat gaan word!

Voeg by jou kalender

Theatre of Marcellus Emperors Palace, 64 Jones Rd, Kempton Park

Tot Daar Waar Die Lig Is

Tot Daar Waar Die Lig Is

Terug op gewilde aanvraag bring die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm sy nuwe vertoningsreeks, Tot daar waar die lig is, na die...

Twee Klein Oseane

Twee Klein Oseane

Twee Klein Oseane bring drie geliefde stemme van die Afrikaanse musiekbedryf saam op een verhoog – Herman Kleinhans, Andriette en die talentvolle...

KleinGroenBlohm

KleinGroenBlohm

KleinGroenBlohm keer terug na Emperors Palace Na die groot sukses van die eerste KleinGroenBlohm, is Jan Blohm, Herman Kleinhans en Gian Groen terug...

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm