Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
Jun 13, 2026

Kosie Beukes Se Rice Krispie Blokkies

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Smelt die margarien in n bak in die mikrogolfoond vir 1 minuut
  2. Voeg die malvalekkers en sjokolade by en vergit verder in mikrogolf vir nog 3 minute.
  3. Voeg Rice Krispies by en meng goed.
  4. Druk die mengsel in n 20×20 cm bak vas; laat dit afkoel.
  5. Sny in blokkies

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm