Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
Okt 15, 2025

Louis Van Lill Se Weskus Swart Mossels

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Sit jou driepootpot of groot gietysterpot direk oor medium kole.
  2. Gooi die botter in en laat smelt stadig – moenie brand nie
  3. Voeg ui en knoffel by, braai tot dit sag en geurig is.
  4. Gooi die witwyn in, roer vinnig, en laat dit ’n minuut kook.
  5. Skep al die mossels in die pot, sit die deksel op en laat hulle stoom vir 8–10 minute totdat meeste oop is.
  6. Roer liggies, gooi pietersielie in, geur met sout en peper.
  7. Bedien met vars gebakte brood. En plaas botter.
  8. En Lekker glas wyn.
Andriette Se Herderspastei

Andriette Se Herderspastei

Vind jy dat jy heeltyd wil peusel? Dit kan wees dat jou etes nie voedsaam of vullend genoeg is nie. Voed jou liggaam met gebalanseerde, versadigende...

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm