Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Jul 25, 2026

S’Marie Se Phyllo Patat Gereg

Porsies:
Voorbereiding: 40 m

Instruksies

  1. Kook die patats tot sag. Dreineer, druk fyn en laat afkoel.
  2. Maak 2 velle phyllo pastry oop. Skep lepels vol patat in die breedte af — moenie dit te dik maak nie.
  3. Rol die phyllo op. Jy kan dit netjies rol, of soos verkies: een kant oor die patats vou en die ander kant sommer rofweg bo-oor vou.
  4. Plaas omtrent 4 tot 5 rolle in ’n oondpan.
  5. Meng die room en bruin suiker met ’n lepel.
  6. Gooi die room-en-suikermengsel bo-oor die rolle.
  7. Steek die pastry vol gaatjies sodat die room kan intrek.
  8. Bak vir ongeveer 30 minute teen 170 °C, of tot die pastry goudbruin is en die room en suiker gekaramelliseer het.
    1. Haal uit die oond en bedien warm.

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik