Aug 26, 2025

Wouter Van De Venter gesels oor ” Ai Ja Jai” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Wouter Van De Venter het op 25 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Ai Ja Jai

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Wouter van de Venter op: