Mar 4, 2026

Armand Steenkamp gesels oor “Rieks Met Sy Trieks ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Armand Steenkamp het op 3 Maart by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Sommer So”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Armand Steenkamp op: