Langpad Rebelle kom na die Theatre of Marcellus, Emperors Palace op 7 Augustus 2026 vir ’n aand vol musiek, energie en groot treffers!
Sluit aan by Ray Dylan, Nicholis Louw, Pieter Pruis en Brandon Miles vir ’n onvergeetlike vertoning met van hul gewildste liedjies, saam met bekende wêreldtreffers wat almal sal laat saamsin – hierdie is ’n musiekreis wat jy nie wil misloop nie.
Bespreek jou kaartjies nou en kom beleef Langpad Rebelle live!
’N Lewe Van Musiek, Mentorskap En Menswees
Wanneer ’n mens met Rudi “Vyfrand” Kleingeld gesels, raak dit gou duidelik dat musiek vir hom nie net ’n beroep is nie – dit is ’n leefwyse. Bekend...
















