Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Aug 29, 2026

Dian Roux Se Braaibroodjies

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Smeer botter aan die buitekant van elke sny sourdough-brood, bo en onder.
  2. Smeer mayonnaise aan die binnekant van die onderste sny brood.
  3. Pak mozzarella bo-op die mayonnaise.
  4. Voeg gekaramelliseerde uie bo-op die mozzarella.
  5. Pak biltong bo-op die uie
  6. Smeer chutney aan die binnekant van die boonste sny brood
  7. Sit die broodjie toe met die gebotterde kant na buite.
  8. Braai die broodjie oor die vuur totdat die brood goudbruin en lekker getoast is, en die kaas gesmelt het.  

Notas

Haal van die vuur af, sny deur en bedien warm

Optredes

  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik