Tag: Vonk Musiek
Jan Rhaap Skop Die Naweek Af Met “Naweek Daar Buite”
Nov 6, 2026 | Kyk, Enkelsnit Vrystelling, Mediaverklarings, Musiekvideo
Die week was lank, die werk is gedoen en die dansvloer wag. Met sy nuwe enkelsnit, “Naweek Daar...
Lees meerAndriëtte Besing Die Liefde Wat Bly Met “As Die Musiek Stop”
Nov 6, 2026 | Kyk, Enkelsnit Vrystelling, Mediaverklarings, Musiekvideo
Wanneer die musiek stil raak, wie bly om jou lied verder te sing? Vir Andriëtte lê die antwoord by...
Lees meerBrandon Miles Vier Outydse Liefde En Die Bekoring Van Die Platteland
Okt 30, 2026 | Kyk, Enkelsnit Vrystelling, Mediaverklarings, Musiekvideo
Sy nuwe enkelsnit, “Platteland”, geskryf deur Juan Boucher, is ’n liefdesbrief aan die plaaslewe,...
Lees meerBenice Kies Hoop Bo Vrees Met Aangrypende Nuwe Enkelsnit, “Nogtans Sal Ek Sing”
Okt 30, 2026 | Mediaverklarings
Benice se nuwe enkelsnit, “Nogtans Sal Ek Sing”, is veel meer as net ’n lied oor geloof. Dit is ’n...
Lees meerLouis Van Lill Nooi Suid-Afrika Saam Weskus Toe Met “Platter For 2”
Okt 30, 2026 | Mediaverklarings, Enkelsnit Vrystelling
’n Speelse mengsel van seekos, sonsondergange, stout woordspel en daardie onmiskenbare Weskus-gees...
Lees meerCarl Kitshoff: “Ek Het As Jong Man Die Here Verloor, Maar Hy Het My Bly Terugroep”
Okt 23, 2026 | Kyk, Enkelsnit Vrystelling, Mediaverklarings, Musiekvideo
Met sy nuwe enkelsnit, “Verlore Kind”, wat Vrydag 23 Oktober 2026 verskyn, deel Carl Kitshoff ’n...
Lees meerLeon Ferreira Se Nuwe Lied “Onaantasbaar” Is ’N Kragtige Herinnering Aan Wie Jy Is — En Wie S’n Jy Is
Okt 9, 2026 | Mediaverklarings, Enkelsnit Vrystelling
“Daar’s ’n rede hoekom jy nog hier is.” Met sy nuwe lied, “Onaantasbaar”, bring Leon Ferreira ’n...
Lees meerChristiaan Baartman En Marissa Claasen Verklank Johnny En June Se Liefdesverhaal
Okt 9, 2026 | Mediaverklarings, Enkelsnit Vrystelling
Johnny se June is die amptelike temalied van die teaterproduksie Johnny se June Christiaan...
Lees meerHendré Baard Hou Vas Aan Hoop Met Nuwe Enkelsnit, “Hou Aan Droom”
Sep 25, 2026 | Enkelsnit Vrystelling, Mediaverklarings
’n Persoonlike softrock-lied oor geloof, deursettingsvermoë en die moed om aan te hou wanneer die...
Lees meerKabous En Logan Pietersen Vier Die Hart Van Suid-Afrika Met Oos Wes Tuis Bes
Sep 25, 2026 | Mediaverklarings, Enkelsnit Vrystelling, Kyk, Musiekvideo
Daar is ’n groot verskil tussen ’n plek waar jy woon en ’n plek waar jy hoort. Met hul...
Lees meerWG Nel Vier Braaivure, Vriendskap En Suid-Afrikaanse Saamwees Met “Braai Brannas Rugby”
Sep 18, 2026 | Mediaverklarings, Enkelsnit Vrystelling
Daar is min dinge wat ’n Suid-Afrikaanse naweek so vinnig laat begin soos die reuk van kole, iets...
Lees meerKerk Straat Gee Nuwe Lewe Aan Karen Zoid Se Geliefde Treffer “Engel”
Sep 18, 2026 | Mediaverklarings, Enkelsnit Vrystelling
Daar is sekere liedjies wat nie net deur ’n generasie onthou word nie, maar deel word van mense se...
Lees meerDian Roux gesels oor “Groet” op Die Groot Ontbyt
Die Sanger en Liedjieskrywer Dian Roux het op 14 September by die Die Groot Ontbyt-span op die...
Lees meerDian Roux stel rou en emosionele nuwe enkelsnit “Groet” bekend
Sep 11, 2026 | Enkelsnit Vrystelling, Kyk, Mediaverklarings, Musiekvideo, Nuus
Dian Roux keer terug met ’n aangrypende nuwe enkelsnit, “Groet” — ’n eerlike, filmiese...
Lees meerChristiaan Baartman And Pedro Barbosa Turn Heartbreak Into Hope With “Sink In Love”
Sep 11, 2026 | Enkelsnit Vrystelling, Mediaverklarings
Love can pull you under. It can make logic disappear, leave old wounds behind and convince you to...
Lees meerNicholis Louw Kry Die Dansvloer Aan Die Brand Met Nuwe Enkelsnit “Bokkie”
Sep 11, 2026 | Enkelsnit Vrystelling, Kyk, Mediaverklarings, Musiekvideo, Nuus
’n Persoonlike liefdeslied, ’n aansteeklike sokkie-ritme en daardie onmiskenbare Nicholis...
Lees meerAmpie Vier Die Vrou Wat Hom Kon Mak Maak In Nuwe Enkelsnit, “Sy”
Sep 11, 2026 | Enkelsnit Vrystelling, Kyk, Mediaverklarings, Musiekvideo
Met humor, rou eerlikheid en ’n paar onverwagse liefdesverklarings wys Ampie dat liefde nie altyd...
Lees meerFanus Pienaar gesels oor “Daar Sal Jy My Kry” op Die Groot Ontbyt
Die sanger en liedjieskrywer Fanus Pienaar het op 9 September by die Die Groot...
Lees meer
Onlangse Plaasings
Optredes
No upcoming events.
















